Tarot Reading is an overview of your situation right now. It is changing all the time. Your intuition plays a crucial role. It is important to relax when you are asking God, the Universe or the Great Power questions. Tarot Reading is predominantly a right brain activity such as art, music or meditation and there is nothing the right-brain likes better than to play. Approach your reading with good sense of humour.
"Your success and happiness lies in you. Resolve to keep happy, and your joy and you shall form
an invincible host against difficulties."
Tarot Reading is 'n oorsig, voorspelling en verduideliking van jou omstandighede sowel as die omstandighede van almal om jou soos dit nou daar uitsien. Ons omstandighede verander die hele tyd. Alles en almal om ons verander gedurig. Jou intuïsie speel 'n groot rol en daarom moet jy ontspan en dan jou vrae aan God, die Heelal of die Groter Krag vra. Die lees van kaarte is 'n regter-brein aktiwiteit soos luister na musiek, skilder, bid, praat of luister na God. En jou regter brein hou daarvan om te speel. So is jy baie meer suksesvol. My voorstel is dat jy die sessies by my benader met goeie bedoeling en humor.
"Risk more than is required. Deliver more than is needed. Shatter your limits. Act now. Don't stop.
Change the world."
Unhappy marriage. Unhappy life.

Why can't we see the greatness of the universe in everything around us? Sometimes we think or see no further than the car parked outside our house, the clothes we are wearing, the ill health we are suffering or the mortgage we have wrapped around our lives for years to come.

Explore the spiritual world by turning to yourself and looking closely at your body, your health, the energies and vitalities that exist within you, and look in what way you can be cultivated, harnessed, controlled and utilized to benefit yourself first.

Come and explore the inner self with the power of God inside us...

My name is Ella du Toit. I was born in Bloemfontein and studied in Pretoria. I received an NG Church education as a child. I am a single mom to two beautiful daughters.
"Your thoughts create most of what you experience in life."
Ongelukkige huwelik. Ongelukkig lewe.

Die grootsheid van ons planeet, Moeder Aarde, is so oneindig spesiaal, maar ons kry moeilik die positiewe groeikragte van God raakgesien in al die veranderinge wat elke dag om ons vloei. God het dit alles geskape. Hoe kan ons dit nie raaksien en saam met Hom/Haar werk nie? Hoe kan ons nie die grootheid in ons lewe elke dag ontdek nie?

Ek kan jou help om die oogklappe van my en jou oë af te haal. Kom wees vir 'n paar minute by my en God se kragte sodat ons stap vir stap 'n verandering kan meebring.

Is jy bang? Nuuskierig? Albei? Kom sien my... en sien self.

My naam is Ella du Toit. Ek is gebore in Bloemfontein en het studeer in Pretoria. Ek het 'n NG Kerk opvoeding gehad as kind. Ek is 'n enkel ma van twee pragtige dogters.

Dit is 'n voorreg om te leef. Elke dag is 'n groot geskenk van God!
"Die lewe bly 'n ontdekkingsreis, met jouself as kompas."
Ella du Toit
Maak 'n afspraak | Book a reading

Ella du Toit
Langenhovenpark
Bloemfontein

Call or SMS
084 2460968

Love, Ella